Die skool dek alle baanfooi kostes vir die spelers. Die hoogtepunt van die jaar waarna almal uitsien is die Kenako toer wat elke jaar in Maart plaasvind, waar ons eerste en tweedespan George toe toer en op Kingswood, George en Mosselbaai se baan speel teen 10 ander skole.
Dawie van der Walt en Jacques Blaauw (oud-Gimmies) is van die voorste amateurs in die land. Gimnasium maak gebruik van die Paarl Gholfklub se fasiliteite wat 'n 27-putjiebaan.
Die skool verskaf die vervoer na en van die gholfbaan. Vanaf April gaan slaan ons elke Donderdag balle op die oefenbof by Boschenmeer.
Stefan Terblanche: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.