Interskole Swemspan - Feb 2022

Veels geluk aan ons Interskole swemspan.
Ons swemmers het baie goed gevaar en vyf rekords verbeter.

Die resultate is as volg:

Gim Seuns - 182 punte
HJS - 286 punte

Gim Dogters - 273 punte
HMS - 235 punte

Rekords is verbeter deur Lezanne de Villiers in die items 100 m Individuele Wisselslag OPE en 100 m Rugslag Dogters o.19.
Die o.16 dogters het n rekord verbeter in die 4 x 25m Wisselslagaflos en die o.19 dogters het rekords verbeter in die 4 x 25 m Wisselslagaflos en die 4 x 25 m Vryslagaflos.

Welgedaan aan ons swemspan.







Kontak vir swem:  Roelien van der Walt - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.


 

Toelatings : Nuwe Leerders

Kliek HIER vir inligting t.o.v. TOELATINGS
  • AANSOEKVORM
  • GEDRAGSKODE
  • TERME EN VOORWAARDES

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2024 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2024 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video


Kliek HIER vir video