2023


Hokkie Bepalings Affies 2023

Hokkie Bepalings Vakansie Toernooie 2023

Hokkietoernooi o.16A Fixtures 2023



Augustus 2023
Die o. 19A-hokkiedogters eindig in die tweede plek by die Super 12-toernooi in Bloemfontein. Hulle speel 1 - 1 gelykop teen Eunice in 'n titaniese stryd en verloor ongelukkig in die "shoot out" om met die silwermedalje weg te stap.

Arisha van Niekerk wen nie net Voorspeler van die Toernooi nie, maar ook Speler van die Toernooi.

Ons is baie trots op die Gim-dogters wat alles gegee het en hierdie toernooi met goeie sportmangees aangepak het.

Hierdie dogters het ook geskiedenis gemaak. Hulle wen Oranje Meisieskool vir die eerste keer 2 - 1 en dit is die eerste keer dat Paarl Gimnasium in die finaal van hierdie toernooi speel.

Die matrieks het ook hulle laaste hokkiewedstryd vir Paarl Gimnasium gespeel.

Welgedaan met hierdie spoggerige vertoning!



Kontak vir hokkie:  Danelle van Zyl - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.



Toelatings : Nuwe Leerders

Kliek HIER vir inligting t.o.v. TOELATINGS
  • AANSOEKVORM
  • GEDRAGSKODE
  • TERME EN VOORWAARDES

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2024 Kalender vir Ouers

Om die nuutste pdf weergawe van 2024 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video


Kliek HIER vir video

 Geesdans 2024

Bespreek jou tafel NOU! Ons sien uit om almal by die 2024 se Interskole Geesdans te sien

Kliek om te vergroot

Pa-en-Seunaand


Moenie hierdie spesiale aand misloop nie! Bespreek jou tafel nou! Heerlike ete ingesluit. Kontak gerus vir Belinda by belinda@paarlgim.co.za

Kliek om te vergroot