Graad 12 leerder Chanel Deck is lid van die Bolandspan wat aan die SA-kampioenskappe deelgeneem het en 'n Silwer medalje verwerf het. Chanel is ook gekies vir die SA-ontwikkelingspan wat in Orlando, Florida gaan deelneem tydens die Junie vakansie. Ons wens haar graag alles van die beste toe!

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items