Graad 9 leerder, Thea Swart, het 28-31 Maart deelgeneem aan die AKSIE NETBAL ITP`s en het WP o.15 behaal.
Sy is ook opgeneem in die SA span wat aan die INDOOR WORLDCUP gaan deelneem in Junie 2017. Hulle speel teen Aus,NZ,Engeland en India.
Baie geluk Thea en alle sterkte! Ons is trots op jou.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items