PRESTIGE-ATLETIEKBYEENKOMS: Dal Josaphat Stadion
Woensdag, 11 Februarie 2015

REëLINGS:

Die skool verdaag 12:45

Vervoer:
  • Die skool verskaf vervoer na en vanaf die stadion vir die atlete en toeskouers
  • Die atlete word vanaf 12:30 na die stadion vervoer
  • Die toeskouers word vanaf 13:15 na Dal Josaphat vervoer

Etes:
  • Middagete-reëlings sal met die koshuisleerders bespreek word.
  • Die koshuisleerders sal 18:00 kospakkies by die baan ontvangs.
  • Die dorpleerders moet hul eie eetgoed saambring.

'n Tydtafel is aangeheg - KLIEK HIER.

Elsuna Nel
(ATLETIEKORGANISEERDER)

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items