OLD BOYS krieket is gespeel op 12 Maart 2013. HJS kolf eerste en behaal 136 lopies in 20 beurte.  GIM wen met 6 paaltjies met 3 beurte oor.  Man of the match = Pietie Germishuys. Baie dankie aan al die manne wat deelgeneem het asook aan alle ondersteuners.

Kliek hier vir meer foto's
Mnr Bateman en van die personeel besoek tans verskeie streke om sy visie vir die skool aan oud Gimmies, ouers en ondersteuners oor te dra.  Die Noordelike voorstede, Paarl en Strand/Somerset-Wes het reeds hulle saamtrekke gehad.  Die opkoms was oorweldigend en ou bande is versterk.  Weskus, Vredendal en Kakamas saamtrekke is hierdie naweek (1-2 Maart) aan die beurt.  Kontak Jeanne-Marie 0218729114 as jy wil deelneem aan enige van die toekomstige saamtrekke.


VRYDAG 15 MAART 2013
Carnavon : Bethlehem Plaas
SATERDAG 16 MAART 2013
Victoria-Wes : Modderfontein Plaas (Desert Dew Gastehuis)
DINSDAG 19 MAART 2013
Bokveld/Ceres/Breërivier : Boshimela, Rawsonville
MAART VAKANSIE 2013 (31 Maart - 5 April)
Namibië : o/19 CD Rugbytoer
WOENSDAG 10 APRIL 2013
Piketberg/Porterville : Kardoesie, Citrusdal

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items