Oud-Gimmie, Johan Fourie (mx2000) is bevorder tot mede professor by Fakulteit Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Universiteit Stellenbosch. Een van die jongstes nog.
Interskole OSB-Feestent 2015
Die OSB gaan tydens Interskole 2015 'n feestent by die skool se sportgronde oprig. Daar word beoog om die 'Groot Brag' regstreeks in die tent uit te saai waartydens ontbyt bedien sal word. Enige ouer wat ons behulpsaam kan wees met raad of daad rakende die uitsending, kontak asb ons OSB kantoor Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
. Meer inligting oor die feestent volg later.
Reünies 2014
60 Jaar - 1954 Matriek
50 Jaar - 1964 Matriek
40 Jaar - 1974 Matriek
30 Jaar - 1984 Matriek
20 Jaar - 1994 Matriek
10 Jaar - 2004 Matriek
Golden Oldies 2014
20 Jaar - 1994 Matriek
10 Jaar - 2004 Matriek
Golden Oldies 2014
Old Boys Rugby 2014
Old Girls 2014
Old Girls 2014
Op 3 Februarie het die jaarlikse stigtingsdagvieringe plaasgevind met Schalk (Pine) Pienaar as gasspreker.
Spesiale gaste was:
Voor: Ugie Grant, Yvonne Nolte, Herklaas Hugo, Ilze Engelbrecht, Dirk de Beer en Eddie Bateman (Skoolhoof).
Agter : Hannes Kotze, Schalk (Pine) Pienaar (Gasspreker), Nicol Carstens, Anré Koegelenberg, Piet Vorster, Barend Naude, Johan Botha, Jeanne-Marié Erasmus, mnr. Engelbrecht, mnr. en mev. van Zyl, Marius Botha.