Vir 'n diagramatiese voorstelling van die ouditorium se uitleg, kliek hier
Om ons fasiliteite te huur, kliek hier

Ontvangs & verwelkomingslokaal



Argief



Ouditorium
    
Vir 'n diagramatiese voorstelling van die ouditorium se uitleg, kliek hier


Rekenaarsentrums



Rango's Kafeteria
Rango's is weeksdae vanaf 07:00 - 19:00 oop en verskaf ligte etes en nodige skryfbehoeftes aan leerders, die personeel en ouers. Dit is ook tydens sportgeleenthede oop.



Kalahari Visser Gimnasium
Sedert 2010 het Paarl Gimnasium 'n sportwetenskaplike wat in beheer van die Kalahari Visser Gimnasium is. Sy bestuur van die gimnasium behels die opknapping, stelselmatige aankope van alle nodige apparaat en die instandhouding daarvan.

Hy is ook verantwoordelik vir kondisionering van sportspanne en individue in die gimnasium. Tesame met die WPRU word daar gepoog om ‘n kondisioneringskurrikulum te gebruik wat van toepassing is op sportpersone vanaf o.14- tot o.19-vlak. Dit behels die stelselmatige aanleer van bewegingspatrone en funksionele bewegings sodat leerders veilig en effektief kan oefen. Die doelwit is op 'n oefenkultuur by leerders te skep.

Kinders oefen in groep- en spanverband. Spesifieke oefentye is vir groepe geskeduleer waarin hulle  oefenprogramme ontvang en dit onder streng toesig voltooi.

Hierdie stelsel vorm deel van 'n langtermynvisie om leerders se fiksheids- en vaardigheidsvlakke progressief oor ‘n paar jaar te ontwikkel. Leerders word gemonitor, ontwikkel en in 'n gimnasiumomgewing opgevoed.




Carel Redelinghuys Sentrum (Binnenhuisesportsentrum)



Huis Kalahari Visser
Die hoofgebou van die Gim-koshuis, soos dit bekend gestaan het, is  in 1934 ingewy.  Tot 1971 is graad 8- tot 10-seuns daar gehuisves.

Vanaf 1972 tot 2004 staan dit as Huis Robert Möhr bekend en word deur Hoërskool Labori beheer.

In 2005 neem Hoerskool Gimnasium weer beheer van die koshuis en Gimnasiumseuns word in die anneks gehuisves.

Huis Kalahari Visser, soos dit van 2006 bekend staan, huisves drie-en-dertig graad 8- dogters in die anneks en agt-en-vyftig graad 8-seuns in die hoofgebou.

Die anneks, 'n enkelverdieping, is in 1938 gebou. In 1953 word 'n tweede verdieping aangebou.
Oudsuperintendente
1934 – 1952 : JGL Slabbert (Pappa) 1964 – 1965 : HJ Hugo
1953 – 1957 : J Hougaard 1965 – 1969 : Bokkie Blaauw
1958 – 1961 : DH Engelbrecht 1970 – 1971 : Johan Botha
1962            : GJ Mostert 2005            : Kosie Slabber
1963            : Mnr Du Pisanie 2006 -2008   : S Reinhardt



Huis McFarlane
Huis McFarlane bied losies aan seuns en dogters op 'n weeklikse of kwartaallikse basis. Die koshuisgebou is teenaan die skoolgebou  en leerders het toegang tot al die sport-, kultuur en vereningingsfasiliteite wat die skool bied.

Akkommodasie: Graad 9-12
170 dogters en 210 seuns
Koshuishoofkantoor: 021-872 3870
Administrasie: 021-872 4409
Faks: 021-872 7585
Superintendent (na ure): 021-872 7587
Adjunksuperintendent (na ure): 021-872 5925  Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.





Jan Pickard Klubhuis



Skoolterrein



Swembad



Atletiekbaan



Hokkievelde



Krieketvelde



Netbalbane



Rugbyvelde



Tennisbane

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

User Menu

My School

Gimmie Ondersteuners Items