Debat 2017



By Paarl Gimnasium het ons ‘n aktiewe debat-klub. Leerders kom weekliks bymekaar om oor onderwerpe te debatteer om sodoende goeie vaardighede aan te leer.

Paarl Gimnasium se leerders neem aan die volgende kompetisies deel:
• WOW-Debatfees Maart
• ATKV-Debatskompetisie Mei - Augustus
• Dink-of-Sink-kompetisie Mei

Die doel van debat:
• Om kommunikasievaardighede te ontwikkel.
• Om selfvertroue te verbeter.
• Om leerders te help om vinnig te kan dink.
• Om luistervaardighede in te skerp.
• Om leerders te leer om ‘n argument te kan weerlê (d.w.s. repliek te kan lewer)
• Om leerders aan te moedig om enige standpunt te bevraagteken.
• Om debattering oor aktuele sake aan te moedig.

‘n Goeie debatteerder moet in die eerste plek ‘n goeie luisteraar wees!


Enige navrae: Kontak Tania van der Schyf by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

NoordSuid Uitnodiging

Paarl Gim Video

User Menu

My School

Gimmie Ondersteuners Items