Die skoolkoor word aan die einde van 2015 uitgebrei na 125 lede. Ons beoogde deelname in2016 sal Eistedfodds, koorkopetisies en algemene optredes  wees.

Me. Eunice Gildenhuys is tans die dirigent met me Carina Momsen begeleier en hulpafrigter.

Paarl Gimnasium se skoolkoor ontvang die afgelope 3 jaar Cum Laudetoekennings (90%) aan die Paarl eisteddfod.

Oefeninge is op Dinsdag en Donderdag vanaf 14:00 - 15:00.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

User Menu

My School

Gimmie Ondersteuners Items