SARVU se Rugby Medic kursus word aangebied by die skool. Die aanbieder van die kursus, Gunther von Bentheim help ook tydens sportgeleenthede met sy volledig toegeruste noodvoertuig.

Noodhulplede help tydens tuiswedstryde by die rugby, hokkie en netbalwedstryde. Daar kom ook geleenthede, buite die skool, waar lede dan teen vergoeding kan diens doen. Daar word erkenning gegee aan lede d.m.v. toekennings en selfs erekleure.

Lede word voortdurend geƫvalueer t.o.v. praktiese vaardighede, prestasies in eksamens asook bereidwilligheid om te help onder soms moeilike omstandighede.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items