Ons is baie trots op die volgende seuns wat gedurende die Junievakansie die WP in die onderskeie rugbyspanne gaan verteenwoordig.

WP o. 18-Cravenweekspan
Links voor: Emmanuel Prinsloo, Kobus Blanckenberg
Links agter: Freek de Kock en Quintin Potgieter.
WP o. 18-Cravenweek XV-tal-span
Markus Muller

WP o. 18-Akademiespan
Links voor: Wihan Kotze, Jan Koegelenberg (K) en Chandler Green.
Links agter: Ely Williams, Nicholas Nel, JJ du Preez en Liam Burger.

WP o. 16-Grant Komospan
Van Links: Mickey Booise, Juan Dreyer, Hendré van Zyl en Charles Whitehead.
WP o. 16-Grant Khomo XV-tal-span
Van links: Sebastian Bekker, Lehan Niewoudt, Ruan Lindeque en Thomas Saunders.

Toelatings : Nuwe Leerders

Kliek HIER vir inligting t.o.v. TOELATINGS
  • AANSOEKVORM
  • GEDRAGSKODE
  • TERME EN VOORWAARDES

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2024 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2024 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video


Kliek HIER vir video

 Geesdans 2024

Bespreek jou tafel NOU! Ons sien uit om almal by die 2024 se Interskole Geesdans te sien

Kliek om te vergroot

Pa-en-Seunaand


Moenie hierdie spesiale aand misloop nie! Bespreek jou tafel nou! Heerlike ete ingesluit. Kontak gerus vir Belinda by belinda@paarlgim.co.za

Kliek om te vergroot