Kom geniet die aand saam met ons in die CR-sentrum op Vrydagaand 15 Maart.
John Dobson kom gesels met ons oor hoe om jou seun deur alle omstandighede gemotiveerd te hou.
Ontmoet almal van die Gim-rugbyfamilie en vang gees voor Stellenberg.
Slegs vir volwassenes.
Voltooi die onderstaande skakel om bywoning te bevestig.

https://forms.gle/GLX4Rx57kbGX6mEt5

Baie dankie

Toelatings : Nuwe Leerders

Kliek HIER vir inligting t.o.v. TOELATINGS
  • AANSOEKVORM
  • GEDRAGSKODE
  • TERME EN VOORWAARDES

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2024 Kalender vir Ouers

Om die nuutste pdf weergawe van 2024 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video


Kliek HIER vir video

 Geesdans 2024

Bespreek jou tafel NOU! Ons sien uit om almal by die 2024 se Interskole Geesdans te sien

Kliek om te vergroot

Pa-en-Seunaand


Moenie hierdie spesiale aand misloop nie! Bespreek jou tafel nou! Heerlike ete ingesluit. Kontak gerus vir Belinda by belinda@paarlgim.co.za

Kliek om te vergroot