Hoërskool Gimnasium Paarl se bestuur, personeel, beheerliggaam en oud – Gimmies is ongelooflik trots op die klas van 2023 se uitslae en wens elkeen van harte geluk met dié prestasie.

Die Here het ons seuns en dogters geseën met ‘n jaar vol hootepunte en suksesse en daarom is ons dankbaar vir alles wat ons uit Sy hand van genade ontvang het.

Kliek HIER om te vergroot

Toelatings : Nuwe Leerders

Kliek HIER vir inligting t.o.v. TOELATINGS
  • AANSOEKVORM
  • GEDRAGSKODE
  • TERME EN VOORWAARDES

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2024 Kalender vir Ouers

Om die nuutste pdf weergawe van 2024 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video


Kliek HIER vir video

 Geesdans 2024

Bespreek jou tafel NOU! Ons sien uit om almal by die 2024 se Interskole Geesdans te sien

Kliek om te vergroot

Pa-en-Seunaand


Moenie hierdie spesiale aand misloop nie! Bespreek jou tafel nou! Heerlike ete ingesluit. Kontak gerus vir Belinda by belinda@paarlgim.co.za

Kliek om te vergroot