Baie geluk aan ons spanne wat fantasties by die Marius Schoeman Fast 5-toernooi gevaar het. Die resultate is as volg:

o. 14A-netbalspan
Verloor Stellenberg 14 - 15
Wen Worcester Gim 17 - 5
Wen Hermanus 21 - 8
Wen Durbanville 33 - 32 (Semifinaal)
Wen Stellenberg (finaal) 33 - 22

Ons o. 14A-netbalspan is die algehele wenners van die o. 15 Marius Schoeman Wes-Kaapse Fast 5-toernooi.

o. 14/15AB-netbalspan (neem vriendskaplik deel, en vorm nie deel van die Wes-Kaapse Kampioenskap nie)

Wen Parel Vallei 22 - 20
Verloor Fairmont 6 - 14
Wen Bredasdorp 16 - 7
Wen Swartland 16 - 12

Sophia Liebenberg word as die algehele beste o. 15-speler van die dag aangewys!

Ons is baie trots op julle! Baie dankie aan Marius Schoeman, Amdec Groups, PVM, Canterbury en alle ander betrokke borge wat die dag moontlik gemaak het!

Toelatings : Nuwe Leerders

Kliek HIER vir inligting t.o.v. TOELATINGS
  • AANSOEKVORM
  • GEDRAGSKODE
  • TERME EN VOORWAARDES

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

FACEBOOKTWITTERINSTAGRAM

School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2024 Kalender vir Ouers

Om die nuutste pdf weergawe van 2024 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video


Kliek HIER vir video

 Geesdans 2024

Bespreek jou tafel NOU! Ons sien uit om almal by die 2024 se Interskole Geesdans te sien

Kliek om te vergroot

Pa-en-Seunaand


Moenie hierdie spesiale aand misloop nie! Bespreek jou tafel nou! Heerlike ete ingesluit. Kontak gerus vir Belinda by belinda@paarlgim.co.za

Kliek om te vergroot