Pieter Rossouw (links) en Gareth Wolmarans (kaptein)

Ons eerstespan klop HJS met 22 lopies in die semi-finale van die Boland 20/20 uitkloptoernooi. Pieter Rossouw (jnr) speel in sy debuut en neem 5 paaltjies vir slegs 19 lopies in sy vier beurte.

Ons dring vir die tweede agtereenvolgende jaar deur na die finale, waar ons span as verdedigende kampioene gaan speel.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

NoordSuid Uitnodiging

Paarl Gim Video

User Menu

My School

Gimmie Ondersteuners Items