BYEENKOMS WENNERS GIM
0/17 span kompetisie was gelykop
0/19 span kompetisie wen Gim

Gim: Beste senior Seun veldatleet: Damion Bothma (Hamergooi)
Gim: Beste senior dogter veldatleet: Jana Van Schalkwyk (Spiesgooi)
Gim: Beste seior seun baanatleet: Linford Maree (200m)

Rekords:
  • Damion Bothma S/17 Hamergooi(59,80m)
  • Jacques Tredoux S/19 Hamergooi(55,65m)
  • Jurian de Witt S/15 Hamergooi(48,54m)
  • Emma Ellis D/14 Verspring(5,05m)
  • Nikolai van Huyssteen S/15 Paalspring(3,79m:verbeter)
  • Kyle Rademeyer S/15 Paalspring(4,11m)
  • Soneel Louwrens Vroue Ope Driesprong(11,20m)
  • ‚ÄčCobus Enslin S/19 Hoogspring(1,92m)
  • Jana van Schalkwyk D/19 Spiesgooi(50,11m)
  • Valco van Wyk S/17 Paalspring(4,81m)* SA Rekord
  • Elke van der Westhuizen D/14 200m(26,32s)
  • Linford Maree S/19 200m(21,97s)
  • Elke van der Westhuizen D/14 100m(13,04s)
  • Benitha Pretorius D/15 Hoogspring(1,57m)
  • Elke van der Westhuizen D/14 400m(59,48s)
  • Aflos: D/14 4x100m(52,90s)
  • Aflos: S/15 4x100m(45,13s) was 2de, rekord verbeter.
  • Aflos: D/19 4x100m(50,46s)

Gim het 63 eesrteplekke behaal:

Gim Dogters: 535 Punte
HMS Dogters: 526 Punte

Gim Seuns: 609 Punte
HJS          : 585 Punte

Dankie vir elke deelnemer, ouer, ondersteuner en onderwyser wat deel was van hierdie suksesvolle byeenkoms.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items