Dié 7 Gimmie-strykers gaan vanaf 5-17 Julie deelneem aan 'n Internasionale musiekorkes kompetisie in Bratislawa, Slowakye.
Hulle is gekeur om in die Weskus Jeugorkes in die Jeugorkes afdeling te speel en een dogter speel ook saam met die Junior orkes in die Junior orkes afdeling.

1. Anja van der Westhuizen
2. Kayla Coetzee
3. Carla Niehaus
4. Kianne Lubbe
5. Chris Bossinger
6. Petro de Manielle
7. Anke Claassen

Ons Gim-familie is TROTS op hierdie leerders. #GimKultuur

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

User Menu

My School

Gimmie Ondersteuners Items