Daar gaan hulle. 'n TOP matriekgroep! Laaste opstelle is kant en klaar. Hulle is kaalvoetkinders hier uit - skoene agtergelaat vir minderbevoorregtes - wat 'n mooi gebaar. #GimTrots<https://www.facebook.com/hashtag/gimtrots?source=feed_text> Dit was 'n groot dag - een vol gemengde emosies. Lag, blydskap, onsekerheid, hartseer en opgewondenheid. Ons wens julle ALLES VAN DIE BESTE toe op jul lewenspad!! Bly die pragtige jongmense wat julle is - ons weet julle potensiaal is oneindig. Sien julle by Interskole 2017.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

NoordSuid Uitnodiging

Paarl Gim Video

User Menu

My School

Gimmie Ondersteuners Items