Baie geluk aan ons eerstespan seuns wat die afgelope naweek by die Boland Landbou Seuns Tennisfees as die toernooikampioene gekroon is! Dit is 'n besonderse prestasie!!!!

Uitslae:
Wen vir Fairmont 35-1
Wen vir Cradock Hoƫrskool 29-7
Wen vir Oakdale (Semi-finaal) 19-17
Wen vir Boland Landbou (Finaal) 19-4

Hierdie 8 seuns het voorwaar Paarl Gimnasium se naam hoog gehou! Dankie vir julle besonderse spangees, ondersteuning en sportmanskap!

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items