Gimmie-atlete skitter in die Cradock byeenkoms - 18  van ons atlete het die naweek aan die Madibaz Bestmed Top 10 byeenkoms in Cradock gaan deelneemen uitsonderlik presteer.
Brons:
Damion Bothma Hammergooi Seuns 15 52,45m
Jean Jaques Rossouw Gewigstoot Seuns 16
Silwer:
Suneel Louwrens 100m en 200m Dogters 15
Linford Maree 100m Seuns 17 10,73 sek
Matthew Jacobs 200m Seuns 14
Henco Martins 200m Seuns 17
Jurian de Witt Hammergooi Seuns 14
Goud:
Jana van Schalkwyk Spiesgooi Dogter 15 49,32m Rekord
Cara Coetzee Diskus Dogters 15 36,18m
Zaandre du Plessis Diskus Dogters 17
Franco Vermeulen Diskus Seuns 17 55,99m Rekord
Jaques Tredoux Hammergooi Seuns 17 59,09m
Linford Maree 200m Seuns 17 21,75 sek
Matthew Jacobs 100m Seuns 14 11,41 sek
Jean Jaques Rossouw Diskus Seuns 16 46,30m Rekord
Henco Martins 100m Seuns 17 10,69 sek

Gimnasium eindig uiteindelik 2de uit 85 spanne.

Ons is baie trots op hierdie atlete en hul puik afrigters!

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

User Menu

My School

Gimmie Ondersteuners Items