Suid- Afrikaanse Laerskole Atletiek Kampioenskappe  11 – 12 Maart 2016 - Port Elizabeth.

Elke van der Westhuizen (Gr 8) het die afgelope naweek uitsonderlik presteer by die Suid-Afrikaanse Laerskole Atletiekkampioenskappe in Port Elizabeth.

Elke het ‘n uitsonderlike 1ste plek in die 200m vir o.13 dogters behaal in ‘n skitterende  tyd van 25,67 sek. Sy het ook ‘n 2de plek in die 100m behaal en was deel van die Wes-Kaap aflosspan wat goud verower het in die 4x100m aflos.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items