Graad 9 leerder, Jana van Schalkwyk het by die afgelope Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe die spiesgooi vir Dogters o.15 met 'n afstand van 49,71m gewen. Hierdie gooi van Jana is verder as die ou SA rekord.
Ons is baie trots op jou!!

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items