Agter vlnr: Mnr Eddie Bateman (Skoolhoof), Gareth Wolmarans, Rikus Brand, Ernst Jordaan,  Mnr Keenan de Jager (Spanbestuurder), Pieter Borcherds, Lizelle Borcherds (tellinghoudster), Lourens Strydom, Simeon Lombard.
Middel vlnr: Bernu Engelbrecht, Craig Thyssen (Afrigter), André Hanekom, Jan-Hendrik Basson
Voor vlnr: Wian van Niekerk, André Booysen

GIM wen HJS die 3de agteeenvolgende jaar in 'n ry. HJS kolf eerste en teken 'n goeie totaal van 223 aan. Gim jaag die wentelling af met nog 6 paaltjies oor in slegs die 40ste beurt.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items