Dié span het die naweek aan die 1ste rondte van die SPAR Wes Kaap uitdaagtoernooi deelgeneem. Hul klop Worcester Gimnasium, Hermanus, HS Stellenbosch en Hottentots Holland in die proses om te kwalifiseer vir die finale wat op die 2de Mei gaan plaasvind. Hierdie span is ook die verdedigende kampioene.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items