COBRAS 20/20 Finaal:  Ons 1ste krieketspan klop Wynberg Boys High met 44 lopies om gekroon te word as die Cobras wenners.

Die span gaan nou aan die Coca Cola 20/20 Nasionale kompetisie deelneem van die 18de tot die 21ste Maart in Potchefstroom. Slegs die top ses spanne in die land sal daar verteenwoordig word.

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items