Hierdie 5 Gimmies is uitgenooi na die gesogte Penn Relays in Amerika.

BAIE GELUK met hierdie uitsonderlike prestasie. Ons is trots op elkeen van julle.
v.l.n.r.  agter:  Amaan Africa, Chané Coetzee, Linford Maree
v.l.n.r.  voor:   Muller du Plessis en Franco Vermeulen.

Amaan  o.19:     10,7 SB 100m
Muller   o.17:     10,4 SB 100m
Linford  o.17:     52,34 400m Hekkies
Chané   o.19:     42,30 Skyfwerp
Franco  o.17:     56,80 Skyfwerp

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items