Christoff van Zyl  Christiaan Marais  Lourens Strydom 


Drie van ons leerders het tydens die jaarlikse UCT wiskunde-olimpiade uitstekende prestasies behaal.

Christoff van Zyl behaal ’n algehele derde plek in die graad 12-individuele afdeling.

Christiaan Marais en Lourens Strydom eindig ook onder die top 3 pare in graad 10.

Baie geluk aan hierdie leerders!

Kontak ons


Tel: 021 872 1541/2/3
e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

   



School-Communicator


Volledige kontak-besonderhede ...

2017 Kalender vir Ouers

Om 'n pdf weergawe van 2017 se kalender af te laai, kliek hier.

Paarl Gim Video

My School

Gimmie Ondersteuners Items